Wareheer21
Ek is familie georinteerd en is iemand wat baie omgee vir die mense die naaste aan my. Ek is lief vir kinders, hou van oefening en het 'n positiewe uitkyk op die lewe.
FunlovingChef
Ek is 'n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is 'n kos kenner met 'n absolute passie daarvoor.