PotvolVreugde
Ek is onafhanklik, hardwerkend en betroubaar. Geniet geselskap en om om mense te leer ken. Het wye verskeidenheid stokperdjies. Vat die lewe soos dit kom en leef voluit.
Blouoog2019
Sag geaart, vriendelik, eerlik en opreg. Ek hou glad nie van leens nie. Ek hou van cuddel en aandag. Ek hou van kamp en die buite lewe. Om net voorentoe te gaan, en n toekoms...