Nivia
Ek is 'n lewenslustige mens. Geniet kamp, diepsee visvang, en mal oor diere. Ek is 'n eerlike oop mens, wat eerlikheid terug verwag.
Bella6505
Ek is saggeaard met baie fyn, sarkastiese. Sin van humor. Ek hou van die fisiese deel van 'n veehouding baie, En hoe meer hoe beter.