Aniz
Fanatiese natuur liefhebber en voorstaander van diere regte en is 'n mense mens (what you see is what you get).
ClareBear
Eks slim, hou van musiek, lief my twee kinders onbeskryflik baie, hou van boeklees, en vet pret. Ek is opsoek na iemand om my en my kinders se lewens te verander