Weskusliefde
Ek is n opregte vrou wat altyd by jou sal staan. Ek is n baie eerlike mens. Ek kan nie lieg hanteer nie. Ek is iemand wat net liefde soek en iemand wat vir my omgee soos ek omgee.
Silje
Ek is n spontame dame, ek is goed versorgd. My voorkoms is belangrik. My God kom eerste daarna volg die res. Ek is baie betrokke by my gemeente. Ek is n liefdevolle mens, n hart...