FunlovingChef
Ek is 'n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is 'n kos kenner met 'n absolute passie daarvoor.
Spookie48
Eerlik, standvastig, betroubaar, lief vir diere, die natuur en buite lewe, lojaal, goeie sin vir humor, lief vir die lewe, glas half vol.