LekkerLyfie
Ek is ñ groot sosiale mens. Ek is mal oor honde en kinders. Baie groot familie mens. Ek is ñ "people pleaser" - uit my natuur omdat ek ñ klein hart het , sit ek...
Smily2304
Ek is 'n vriendelike, liefdevolle en opregte mens. Ek hou van eerlikheid. Ek is baie aanpasbaar. Ek is lief vir diere, die natuur en musiek. Ek hou van opgewekte geselskap.