Spookie48
Eerlik, standvastig, betroubaar, lief vir diere, die natuur en buite lewe, lojaal, goeie sin vir humor, lief vir die lewe, glas half vol.
Romantikus054
Lief vir die lewe, respekteer almal. Altyd met n glimlag, hou van sport. Lief vir kos maak en mal oor bederf. Jou op my hande dra.