Ierseboer123
Ek leef die lewe, soek iemand om die lewe saam my te leef. Ek's opwindend, doen dinge, baie energie en positief. Geniet my kinders baie.
Spookie48
Eerlik, standvastig, betroubaar, lief vir diere, die natuur en buite lewe, lojaal, goeie sin vir humor, lief vir die lewe, glas half vol.