Definitleymaybe
Hoekom nie? Ek is besig en an die gang, bok vir sport. En 20 woorde is te lank en kort nog twee.
EerlikeLiLi
ek is n plat op die aarde mens wat normaliteit soek. lekker geselsies braai en gesselig sonder nonsens. ek het n sprankelende persoonlikheid en is nie te sleg op die oog nie lol