Madelie
Ek is spontaan, vriendelik, lojaal, goeie luisteraar, passievol en liefdevol. Probeer graag iets nuut. Het n wye belangstellings veld. Van musiek, teater opvoerings tot scuba...
ClareBear
Eks slim, hou van musiek, lief my twee kinders onbeskryflik baie, hou van boeklees, en vet pret. Ek is opsoek na iemand om my en my kinders se lewens te verander