Ekke4
Ek is a bietjie crazy. Hou van avontuur en die natuur. Om te ontspan lees ek. My stokperdjie is om te verken, so ek loop baie. Ek hou nie daarvan om dooierig te wees nie.
Liela_A46
Ek is 'n baie gemaklike persoon hou van gesels en spandeer baie tyd deur net stilte rondom my te ervaar.