vos450
Baie rustige ou . opsoek na iemand spesiaal. Hou van die bosveld .kamp. em saam vriende en familie te kuier. My 2 seuns is my Als
Braam
Ek is enkel en sou graag iemand wil ontmoed wat lekker kan gesels en die lewe kan geniet. Eerlikheid is baie belangrik