Zellie1987
Spontaan , vriendelik , opreg , liefdevol , opsoek na n eerlike person wat dalk later meer kan wees. Asb geen kans vatters nie
Tash08
Ek is plat op aarde vrou met n groot hart. Ek hou van om plekke te sien en te beleef. Ook nuwe goed te doen en te leer. Sal ook net soms rustig by die huis wil wees.