Maryks
Ek is uniek, kreatief, gefokus, liefdevol, excitable en gee baie om vir almal. Ek is mal oor koffie, die buitelug, diere, musiek, woorde, kreatief wees en kos maak. My waardes...
spokie123_xqx
Hi Ek kan wel 'n opstel tik oor myself maar beste manier is om mekaar te leer ken en self uit te vind wat jy wil weet. Eerlikheid is dan 100%. Dankie