Skaamkalant
Ek is maar die stil outjie in die kantoor, ek is lief vir die natuur en om te gaan stap, maar kort iemand om dit saam met my te deel. Op 'n naweek geniet ek 'n fliek...
Blouoë73
Eks still aan begin maar is n lag en half meeste van tye. Bly by my woord al het ek my foute ook.