Lynn_Lynn
Ek is n baie eerlike persoon, wat soms te veel omgee. Hou van lees en lekker kos. Hoe jy n waiter hanteer se baie meer van jou as wat jy dink. Ek glo dat as iets moet gebeur Sal...
Nads_76
Moet self uit vind. Ek is n mense mens. Lief vir die see, buite lewe, braai, kuier en soveel meer. Kom maklik oor die weg met enige persoonlikheid tipe.