Tatiana74
Ek het n lewens reis. baie om te vertel. As jy my reis wil weet. Wees deel van my menswees. my bestaan Ek verkies eerder die stofpaaie as die Teerpad.
Camia
Ek is 'n positiewe, borrelende lag mens. Ek wil altyd net gelukkig wees en almal ook gelukkig maak. Ek is onafhanklik en slim. Ek is mal oor kosmaak en avontuur. Ek is glad...