Natural321
My fondasie in die lewe is Familie en Vriende. Lief vir die buitelewe, diere en kinders. Wil iemand ontmoet om alles en niks mee te doen nie.
Lulutjie007
selfstandige onafhanklike vrou. goeie beroep. hou van tuinmaak. 'n tuisteskepper. onthaal graag en hou van kosmaak. kan nogals vuur maak en 'n lekker tjoppie braai....