alleen42
ek wil he mense moet my ken as iemand wat altyd die extra sal doen vir haar vriende. iemamd wat hou van n lekker kuiertjie om n braaivleis vuur. n persoon met christelike...
NetEk8
Ek is n baie eerlike en opregte mens. Is maar n huis mens en hou daarvan om tyd saam famielie te spandeer. Ek is en was nog nooit die "jol" tiepe nie, verkies dit...