Nivia
Ek is 'n lewenslustige mens. Geniet kamp, diepsee visvang, en mal oor diere. Ek is 'n eerlike oop mens, wat eerlikheid terug verwag.
Liela_A46
Ek is 'n baie gemaklike persoon hou van gesels en spandeer baie tyd deur net stilte rondom my te ervaar.