FunlovingChef
Ek is 'n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is 'n kos kenner met 'n absolute passie daarvoor.
Crebo_187
Vriendelik, humoristiese persoon wat mal is oor die buitelewe. Hou van jag, visvang en nature walks. Nie groot op die hele club scene nie.