Alexander_400
Eerlik, gewone mens, liefdevolle, Christelik, plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my lief het net soos Ek is.
Blouoë73
Eks still aan begin maar is n lag en half meeste van tye. Bly by my woord al het ek my foute ook.