Joe_070
Aangename, aantreklike, intilligente, egte man met 'n goeie sin vir humor en 'n goeie houding wat hou van uitdagings en avontuur.
Troskies
Jonk van gees. Lief vir die buitelewe. Droe sin vir humor. Hou van toer en sport. Tyd saam familie en vriende.