MrMemyselfandI
Hou van die natuur, sport en lees en interessante geselskap. Ek pas maklik aan en wil graag my lewe deel met iemand.
Baretta
Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en familie. Hou nie van speletjies speel met mense se emosies nie. Ek is eerlik...