SJS
My belangstellings is diere, reis, sport, kos, natuur. Goed wat my afsit is oneerlikheid, mense wat planne maak en dan kanselleer.
OpregteGentleman
Alvorens ek baie seer gekry het glo ek in God en dat hy my sover al deur gebring het. Ek is n persoon wat baie omgee en inruil net gerespekteur wil word asook het ek baie liefde...