Pixie36
Ek is n sagte mens wat weet wat ek in die lewe soek. My uitkyk op die lewe: Moenie ń meisie van buite af probeer uitken nie. Leer haar ken van die binnekant af.
Nivia
Ek is 'n lewenslustige mens. Geniet kamp, diepsee visvang, en mal oor diere. Ek is 'n eerlike oop mens, wat eerlikheid terug verwag.