Mahoons
Ek is n eerlike en opregte persoon wat in 2015 geskei het. Hou van die buite lewe en besoek graag nuwe plekke. Ek is spontaan. Lewenslustig. Geniet die buitelewe en vriende....
FunlovingChef
Ek is 'n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is 'n kos kenner met 'n absolute passie daarvoor.