Dewie0671
Rustige mens met tonne geduld maar wat ook nie oor hom laat loop nie. Ek het 'n goeie hart en sterk familie waardes, kom uit 'n goeie huis en gee my hele hart vir die...
dubbel_nul_7
Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan. en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)