Gem01
Ek is n mense mens en kuier lekker. Geniet die lewe en hou van by die strand te gaan stap. Ek het al geleer uit die lewe en weet wat ek wil he. Sal graag my lewe wil deel met my...
henkg
Eks saggeaard, stil en baie romanties. Hou van rugby, braai, dans, lees, en die buitelewe. Ek is ook gemaklik met almal om my. Lief vir kos maak ens.