Zellie1987
Spontaan , vriendelik , opreg , liefdevol , opsoek na n eerlike person wat dalk later meer kan wees. Asb geen kans vatters nie
BlouOogDame
Ek is n baie hardkoppige meisie. Ek hou baie van soet goed en McDonald's is my verslawing. Ek is mal daaroor om saam vriende te kuier en nuwe mense te ontmoet. Ek teken...