Wiesner
Ek is opreg en eerlik. Hou eerder van kuiers on die vuur as kuiers in kuierplekke. Geniet goeie geselskap en goeie musiek. Lief vir die natuur en nuwe avonture. Verseker 'n...
Daisy50
Eerliheid, opregheid, vaste beginsels, waardes is van die belangrikste aspekte in my lewe. Om te sien hoe gelukkig mense kan wees maak my gelukkig.