Tauresm019
Ek het n passie vir die lewe en is baie life vir my twee kids het 4 viervoetige kinders(Worsies) en is gaande oor kamp, buitelug braai en my goeie vriende, Ek het npassie vir...
Die_Liedjieskrywer
Ek is 'n gemaklike, opregte en eerlike persoon wat daarvan hou om te lag en te gesels oor sake van die hart. Ek is 'n introvert en 'n persoon op wie jy kan...