Alexander_400
Eerlik, gewone mens, liefdevolle, Christelik, plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my lief het net soos Ek is.
Pieter_249
Openlik en eerlik en vol lewe Leef elke dag voluit en hou nie van ingewilkelde verhoudings nie. My beste maat is my vrou.