Nella83
Borrelend, glad nie vol fiemies nie, weet wat ek in die lewe wil he en nie wil he nie. Hou van enige buitemuurse aktiwiteite.
Silje
Ek is n spontame dame, ek is goed versorgd. My voorkoms is belangrik. My God kom eerste daarna volg die res. Ek is baie betrokke by my gemeente. Ek is n liefdevolle mens, n hart...