MaakOnsSo
Ek hou van lekker gesels en redeneer maar hou ook van boek lees en my eie ding doen. Ek geniet die rustige lewe maar is mal oor vasdans en 'n lekker vuur kuier saam met my...
Crebo_187
Vriendelik, humoristiese persoon wat mal is oor die buitelewe. Hou van jag, visvang en nature walks. Nie groot op die hele club scene nie.