Ouboet78
As mense nie mekaar leer ken nie sal hulle nooit weet wat die ander het om te offer inie lewe.
Kaap71
Ek hou van positiewe mense. Respek teenoor almal en alles wat hierdie wereld met ons deel is belangrik. Het al heelwat gereis maar wil nog baie nuwe plekke sien. Ek is rustig en...