appeltjie775
Vriendelik, skaam, goeie sin vir humor, geniet goeie musiek, boeke en flieks, sosiale drinker, nie roker , Christen, hou van kinders
Gina1986
Niemand is perfek nie maar daar is altyd iemand wat die beste in jou uitbring! Balans In die lewe is baie belangrik.