Twilight630
Is 'n vriendelike enkel ma wat van die buite lewe hou en nuwe mense ontmoet. 'n Lekker kuiertjie saam vriende. Wil gelukkig wees saam met my kinders en lewens maat.
Griet1
Ek het n borrelende geaardheid, wat gepaard gaan met n spontane liefde vir die lewe en die wereld. Ek kan ook ernstig wees en duld nie oneerlikheid, luiheid en...