Braam
Ek is 'n maklikke mens om mee oor die weg te kom. hou nie van leeuns nie. baie betroubaar. lewe is 'n lied
Boom
Die klein dinge in die lewe is wat vir my saak maak. Ek is baie onafhanklik en kan na myself omsien en wil goed vir jou ook doen. Ek glo daaraan om te leef en te laat leef.