Bees
Ek is easy going. En standvastig. Ek is n buite persoon en hou van kamp en hengel. Die natuur is my plek.
Lou40
Ek is iemand met n lus vir die lewe, kan erenstig wees as ek moet maar geniet ook die fun in die lewe. Ek geniet dit om nuwe dinge te leer, hou van sport en speel graag gholf....