TwinkleEyes88
Ek is vriendelik, met 'n baie sagte hart en 'n goeie mens. Musiek en dans is kos vir my siel. Ek hou van diere en is versot op honde. Ek is 'n positiewe mens met...
vampirelady
Ek is spontaan, vriendelik goeie persoonlikheid en wil die lewe geniet in alle opsigte, hou daarvan om fun te kan he en net genoeg liefde te kan reg is opsoek na ware liefde,