Fliekflooi
Ek is 'n ekstrovert wat die lewe geniet. Ek is lief vir dans, fliek en kuier. Ek het 'n baie goeie sin vir humor en deel dit graag met ander. Ek is lojaal en glo dat...
Ekke4
Ek is a bietjie crazy. Hou van avontuur en die natuur. Om te ontspan lees ek. My stokperdjie is om te verken, so ek loop baie. Ek hou nie daarvan om dooierig te wees nie.