Hopelessromantic404
Ek is eintlik 'n introvert, maar as jy my eers leer ken kom my ekstrovert kant uit. Ek is baie reguit, soms te reguit. Ek is 'n eerlike mens en hou van eerlikheid....
Pasmaat_028
Ek is opreg en eerlik in n verhouding soek net bietjie om gewaardeer te word en iemand wat my lief het vir wie ek is