RP1
Ek is geleerd en welberese. Geniet die fyner dinge in die lewe. Lief daarvoor om nuwe plekke, dinge en mense te ontdek. Ek het goeie waardes en werksetiek en is nogal sosiaal.
DDK
Daar is nooit n doll oomblik nie elke oomblik saam met my sal geniet word .Ek verstaan mense baie goed en is altyd daar vir almal ek het n baie sagte persoonlikheid maar laat...