arno6704
Net 'n doodgewone ou, wat moeg is vir alleen wees. En lockdown was baie , baie lank gewees. Mis die normaalvan die lewe, sal lekker wees om saam die "normaal" van...
Silver81
Mense mens en lief vir die buitelewe en diere. Kort sou nou en dan bietjie adrenalien deur my lyf. Heeltemal te veel hobbies 🤣