Wareheer21
Ek is familie georinteerd en is iemand wat baie omgee vir die mense die naaste aan my. Ek is lief vir kinders, hou van oefening en het 'n positiewe uitkyk op die lewe.
Han_
Hi daar. Ek is n intelligente jong man met doelgerigte aspirasies en doelwitte. Ek het n skerp humorsin wat altyd aandag trek. Party vriende se eks windgat, maar dis net...