Kaap71
Ek hou van positiewe mense. Respek teenoor almal en alles wat hierdie wereld met ons deel is belangrik. Het al heelwat gereis maar wil nog baie nuwe plekke sien. Ek is rustig en...
JacquesVen
Vriendelik, sportief en altyd in vir iets spontaan saam my ander halfte. Geniet tyd saam familie en vriende. Hardwerkend maar weet waar om die lyn te trek