Alexander_400
Eerlik, gewone mens, liefdevolle, Christelik, plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my lief het net soos Ek is.
Silver81
Mense mens en lief vir die buitelewe en diere. Kort sou nou en dan bietjie adrenalien deur my lyf. Heeltemal te veel hobbies 🤣