MaakMyDag888
Ek is n baie plat op die aarde persoon, met n sterk persoonlikheid. Enige iemand van ons het swak punte en sterk punte, dis hoe mens dit hanteer wat die padtjie voorentoe oop...
Maryn_Davel
Sprankelende 27jare dame wat soms dalk net n bietjie te eerlik is. Ek het n baie goeie humorsin, my suster en vriende dink nie ek is so snaaks soos ek beslis dink ek is nie. Na...